Soek    

Platters

Items beskikbaar op platters:

  • Sout gemeng: worsrolle, hoenderpasteitjies, spek en mosterd pasteitjies, quiches, cocktail vetkoekies, samoosas, vol u vants, wasgoedbondels.
  • Vleis gemeng: frikkadelle, drummets, chippelatas, gerolde beesworsie, spek sosatie, hoendersosatie, ontbeende ribbetjie, viena en spek.

Nota:  Platters beskikbaar op aanvraag: Groente, Vrugte, Kaas, Vegetariers, Skons, Pannekoekies ontbyt en canapé platters.